Oberjones Savanna’s

Molopo • Kalahari

Ons Storie uit die Molopo

In die uitgestrekte vlaktes van die Molopo, diep in die hart van die Kalahari, lê my trots – Oberjones Savanna’s.

Ek het met baie rasse gewerk, maar niks het my hart so gesteel soos die Savanna-bok nie. ... Oberjones Savanna’s is nie net ’n stoet nie… dit is wie ek is.

Ons Kudde

Bewys van Genetika

Kampioene, nageslag en suksesverhale.

Merchandise

Kontak ons vir beskikbaarheid van hemde, petjies en ander items.

Kyk ons Merch →

Reg om die Kalahari-krag in jou bloed te bring??

Stuur ’n Navraag